Maleisiese Wikipedia

Maleisiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Maleis
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Oktober 2002
Huidige status Aktief
URL ms.wikipedia.org

Die Maleisiese Wikipedia (Maleis: Wikipedia Bahasa Melayu) is die Wikipedia vir die Maleise taal. Dit is in Oktober 2002 geskep en is tans die 35ste grootste Wikipedia met ongeveer 388 800 artikels. Die Wikipedia is begin deur Brion Vibber, 'n Wikipedia administrateur.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search